Facebook Twitter
Ina Stoltz

Ina StoltzRSS

Some words from me

I'm a single Mom with a lovely 16 year old daughter. I stay near Muizenberg in Cape town. I'm so glad and thankful for the opportunity to be part of the challenge. The timing couldn't be better. I'm already looking forward to do some clothes shopping at the end of the challenge.

Starting Weight:
93

Goal Weight:
73

Current Weight:
78.5

Sondag

Posted on: November 2nd, 2014 3 Comments

Vroeg op vanoggend en my dogter na Physic hersiening by UCT. Intussen het ek laat waai met verwery. Haar 2 uur gekry, kruideniers gekoop en verder geverf. Die einde is darem in sig, nog 2 mure met 2 lae verf + my klerekas wat in die eetkamer le terug pak. Behoort alles weer terug na normaaol te he teen Dinsdagaand. Gaan goed met SW en hopelik verbrand ek soveel energie dat die skaal gaan goed wees vir my. Sterkte vir die nuwe week wat voorle en onthou die einde met SW is ook in sig :)

  1. 3 Comments

  2. Posted by: Sarah Bonga

    Busy day! Good luck to you too

    • Posted by: Ina Stoltz

      Thanks :) I don’t know why I start these big projects. But eventually my room will look stunning.

  3. Posted by: Lelanie Venter

    Sterkte by jou ook!!!xxx :)

Leave a Reply